send link to app

Spel Pret in Afrikaans app for iPhone and iPad


4.8 ( 6528 ratings )
Education
Developer: SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD
4.99 USD
Current version: 5.0, last update: 4 years ago
First release : 03 Sep 2016
App size: 82.79 Mb

Spel Pret het ‘n spelerige ondertoon wat jou kind se aandag sal lok om sodoende hulle woordeskat en spelvernuf terselfdertyd te verbeter. Die toepassing het ‘n saamgestelde woordelys wat bestaan uit ongeveer 500 woorde. Hierdie woorde word verdeel in verskillende groepe van woordlengtes, wat aangepas word by die kind se spelsukses en -vermoë. Daar kan enige tyd ‘n spesifiek groep van woordlengtes geselekteer word vir beoefening. ‘n Resultaatstaat word aan die einde van elke woordgroep gepubliseer wat die ouer kan help om probleemwoorde te identifiseer. Spel Pret maak ook gebruik van fonetiese klanke om geheuevaslegging te versnel. Hierdie funksionaliteit lewer aan Spel Pret die unieke baanbreker verskil relatief tot ander soortgelyke toepassing in die mark.

Ons vertrou dat u kind Spel Pret sal geniet. U kan ons vind op facebook of met ons in kontak tree deur middel van vonkpos (email: [email protected]). U terugvoer sal opreg waardeer word.